RFP -Landbou/Agriculture SMME’s |
Kangnas Windplaas nooi Agriculture Smme’s uit om deel te wees van ons “Go Green” projek. Hierdie projek het ten doel om landboupraktyke klimaatslim te kry. Ons moedig hiermee agri smee’s aan om in te skryf deur ‘n kort motiveringsbrief oor jou praktyk in te dien, en wie weet net dalk kan jou praktyk baat vind uit hierdie projek. Die doel van hierdie versoek op voorstelle is om Landbou SMME’s te ondersteun deur middel van opleiding asook finansieel te assisteer, met die doel om hulle volhoubaar asook klimaatslim te kry.
Spesifikasies van aansoek:
BBBEE Affidavit
CIPC dokument
Belasting Vrywarings Vorm (Tax Clearance Pin)
Nuutse bewys van Bankrekening (Bankbrief)
3 Maande Bankstaat
Motiverings brief oor jou landbou bedryf.
Die minimum vereistes is as volg:
1. Moet n geregistreede entiteit wees
2. Entiteit moet tenminste 12 maande in operasie wees.
3. Entiteit kan of in veeboerdery, aanplant boerdery of enige ander landboupaktryke bedryf.
4. Entiteit moet in Namakwa Distrik wees.
Carol-Ann.Engelbrecht@mainstreamrp.com
083 525 1492
Theodorick.Fortuin@mainstreamrp.com
063 404 8622
Voorstelle kan ook by die projek kantoor ingehadig word: 17 Van Riebeeck Straat Sten Sentrum, reg agter Sanlam.
Let Wel: Die projek maatskappy behou die reg om nie die geleentheid toe te ken nie, as gevolg van begrotingsbeperkings of enige beperkings wat mag heers. Alle sektore, finansiёle implikasies, vereistes en voorkeure sal oorweeg word gedurende die evaluering van voorstelle. Suksesvolle applikant/applikante moet bereid wees om deel te neem aan sekere aktiwiteite wat tot voordeel sal wees vir hul entiteit.
Sluitingsdatum vir aansoeke : Woensdag 30 November 2022