Contact us
MENU

61

turbines installed and connected to the grid

168m

height of wind turbines

AUGUST 2020

Construction Completed

154 625

homes to be powered
Wind Turbine Facts
FAQs

ABCD GRANT FUNDING APPLICATIONS OPEN!

Kangnas windplaas se ABCD toekening befondsingskema gaan amptelik oop wees vir aansoeke vanaf 14 november 2022 tot en met 14 desember 2022.

Ons moedig dus alle besighede bv karwas besighede, barbershops, konstruksie, spyseniering en ander besighede wat voldoen aan die vereistes. Asook nie winsgewende organisasies bv skole, sopkombuise, oude huise, sport klubs en enige ander organisasies om aansoek te doen.

Vir hierdie befondsing. Aansoekvorms kan gekry word op ons webtuiste: www.kangnaswind.co.za asook ons facebook blad: kangnas wind community. Vorms kan ook by jlk business consulting se kantore afgehaal word; gelee 17 stensentrum, van riebeeck straat springbok. Vorms gaan ook beskikbaar wees by die plaaslike radio stasie en munisipale dienspunte.

Vereistes vir besighede: 

  • Die besigheid moet vir minstens 12 maande in operasioneel wees.
  • Dit moet cipc geregistreerd wees.
  • Nuutste bbbee affidavit.
  • Nuuste tax clearance pin.
  • Nuutste bank bevestigings brief.
  • 3 maande bankstaat.
  • Bankrekening moet in besigheid se naam wees.
  • Besigheids plan.

Vereistes vir organisasies: 

  • Organisasie moet vir minstens 12 maande operasioneel wees.
  • Die organisasie moet n stigtings/grondwet he en moet by departement van maatskaplike ontwikkeling geregistreer wees.
  • Nuutste B-BBEE affidavit.
  • Nuuste tax clearance pin/ tax exemption letter.
  • Nuutste bank bevestigings brief.
  • 3 maande bankstaat.
  • Bankrekening moet in besigheid se naam wees.

Www.kangnaswind.co.za

Vir enige navrae kontak jlk business consulting

William koopman

Epos: info@jlkbusinessconsulting.co.za

Sel nommer: 083 969 6836

Aansoekvorms kan by die volgende adres ingehandig word:

17 van riebeeckstraat, sten sentrum springbok, reg agter sanlam, of epos na: submissions@jlkbusinessconsulting.co.za

61

turbines installed and connected to the grid

168m

height of wind turbines

AUGUST 2020

Construction Completed

154 625

homes to be powered
Wind Turbine Facts
FAQs