Work with Kangnas |
PERSONE UIT DIE VOLGENDE DORPE SAL VOORKEUR GENIET NAAMLIK : CONCORDIA, OKIEP, NABABEEP, BERGSIG, SPRINGBOK, MATJIESKLOOF, FONTEINTJIE EN CAROLUSBERG
Werkgewer: JLK BUSINESS CONSULTING (PTY) LTD
Goegap Natuurreservaat bied tans n werksgeleentheid vir 1 Algemene Assistent aan. Om hande arbeid met ‘n hoë vlak van verantwoordelikheid en onafhanklikheid uit te voer ten einde ‘n ondersteunende diens te lewer aan die bestuur van Goegap Natuurreservaat.
Salaris per maand: Markverwant Minimum vereistes:
‘n Junior sertifikaat Graad 10-12
Bestuurderslisensie n vereiste (Kode 8/10) (PDP sal tot voordeel strek)
Geen vorige werkservaring is nodig nie
Geen kriminele rekord nie
Verantwoordelik wees
Moet integriteit hê
Aksie-georiënteerde individu wat deur voorbeeld kan lei
Verantwoordelikhede:
Instandhouding van paaie, heinings, staproetes en reservaatvoertuie
Instandhouding van Goegap Natuurreservaat geboue infrastruktuur en besoekers fasiliteite
Roetine-instandhouding van Goegap Natuurreservaat se operasionele toerusting en reservaatvoertuie
Verskaf hulp in die bestuur van die ekologie van die Natuurreservaat
Doen alle administratiewe en verwante funksies Sluitingsdatum : 24 Oktober 2025 om 12H00 vm
Om aansoek te doen, stuur asseblief ‘n afskrif van jou CV en die nodige dokumentasie na die e-pos hieronder gelys:
dominique@jlkbusinessconsulting.co.za
Aansoeke kan ook per hand afgelewer word by die kantoor van JLK Business Consulting, gelee te 17 Sten Sentrum, Van Riebeeck straat, Springbok
Let asseblief daarop dat slegs kandidate op die kortlys gekontak sal word. As u nie binne 1 week na die sluitingsdatum gekontak is nie, beskou dan asseblief u aansoek as onsuksesvol